Joba Atletiek Weergawe 27 is beskikbaar!

Joba Atletiek 2027-weergawe is vrygestel!

Weergawe 27.0201 is nou gereed vir opgradering.

  • Die inskrywingstemplate is herbenaam.

  • Die jongste APE tabelle is ingesluit.
  • Die Jobaresults (http://jobaresults.co.za) webblad is uitgebrei om meer inligting van 'n byeenkoms beskikbaar te maak.

Doen steeds spesifiek navraag indien u die webblad om inskrwyingsfasiliteit wat tussenskole en groter byeenkomste makliker maak, wil gebruik. (Kyk by http://jobaentries.co.za )

  • Dit is steeds die skool se verantwoordelikheid om vrywaring by ouers te kry dat die deelnemers se uitslae op die web geplaas kan word.