Joba Atletiek weergawe vir 2025/2026-seisoen is beskikbaar

Joba Atletiek 2026-weergawe is vrygestel!

Weergawe 26.0101 is nou gereed vir opgradering.

  • Die inskrywingstemplate is herbenaam.

  • Dit jingste APE tabelle van 2024 is ingesluit.
  • Die Jobaresults (http://jobaresults.co.za) webblad is uitgebrei om meer inligting van 'n byeenkoms beskikbaar te maak.

  • Doen steeds spesifiek navraag indien u die webblad om inskrwyingsfasiliteit vir tussenskole en groter byeenkomste makliker te maak, wil gebruik. (Kyk by http://jobaentries.co.za )

    Dit is steeds die skool se verantwoordelikheid om vrywaring by ouers te kry dat die deelnemers se uitslae op die web geplaas kan word.