Joba Atletiek

Print

JOBA-Atletiek is 'n program wat al etlike jare gebruik word by skole atletiekbyeenkomste vanaf byeenkomste by die skool, streek en provinsiale byeenkomste tot die SA Skole Hoër- en Laerskole kampioenskappe.

Die program sluit onder andere die volgende in:

  • Inskrywings van atlete
  • Druk van uitslagkaarte wat tydens die byeenkoms gebruik kan word
  • Invoer van uitslae tydens die byeenkoms met onmiddellike berekening van die ABSA-tabelwaardes
  • Opsoek van ASA-tabelwaardes vir enige prestasies
  • Uitdruk van die uitslae van die byeenkoms - span-, ouderdomsgroep-, individuele prestasies ens.
  • Verslae vergemaklik spankeuses na 'n byeenkoms
  • Byhou van rekords
  • Berekening van MegaCup-uitslae

 

Die koste beloop R600 vir die eerste jaar en daarna (die volgende jare) R400 vir opgraderings van die program en die tabelle indien nodig. Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. vir meer besonderhede en aankope.

 

Copyright 2011 Joba Atletiek.
Templates Joomla 1.7 by Wordpress themes free