Joba Verslagkaart

JOBA Verslagkaart

Hierdie program maak voorsiening vir die opteken van positiewe en/of negatiewe insidente van leerders volgens die skool se gedragskode.
In samewerking met en ondersteuning deur Johan Kruger.

 

 

Klik hier vir 'n prospektus.  

Die program kan nou bestel word.

 

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it my gerus vir besonderhede.

 

 

Die program sluit onder andere die volgende in:

  • Registrasie van insidente volgens skool se behoeftes
  • Toekenning van positiewe of negatiewe punte per insident
  • Intrek van leerders vanaf ander programme
  • Die uitreik van spesifieke briewe wanneer sekere punte bereik word
  • Hou rekord van interaksies met die leerder en sy ouers en van aksies wat geneem is
  • Lyste van leerders en insidente
  • Lys om leerders met sekere punte te identifiseer
  • Gebruikersvriendelik
 

Newsflash

Joba Atletiek 2010

Die 2010.02.04 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe amptelike APE tabelle vir 2010 is nou beskikbaar.

Alle programme en datalêers moet opgradeer word na databasis weergawe 2010.02 om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede (joba@joba.co.za) en om te hernu of om te registreer vir die 2010 seisoen. U sal slegs toegang tot die Atletiek-lêers in die Laaisone kry wanneer u R400 hernuwingsfooi betaal is.

Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis (atletiek.gdb) moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.

Joba Web, Powered by Joomla! and designed by SiteGround web hosting