The News
Joba Atletiek 2009.01 PDF Print E-mail

Die 2009.01 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe ASAPE tabelle (ou ABSA tabelle) vir 2009 is nou beskikbaar. Dit is die voor-seisoen vrystelling van die program wat sowel al die regstellings en uitbreidings van die 2008 seisoen as enkele nuwighede insluit.

Alle programme en datalêers moet opgradeer word om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ) en om te hernu of om te registreer vir die 2009 seisoen.

Dit veranderinge sluit o.a. die volgende in:

  • Die nuwe ASAPE tabelle
  • Die gewigte en hoogtes van implemente verskyn nou ook op die uitslagkaarte
  • Beter hantering van die skerms
  • Makliker om tussen verskillende lêers te beweeg
  • Makliker spankeuses deurdat die SA Kwalifiserende Standaarde toegepas kan word.
  • Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.
 


Newsflash

Joba Atletiek 2010

Die 2010.02.04 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe amptelike APE tabelle vir 2010 is nou beskikbaar.

Alle programme en datalêers moet opgradeer word na databasis weergawe 2010.02 om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede (joba@joba.co.za) en om te hernu of om te registreer vir die 2010 seisoen. U sal slegs toegang tot die Atletiek-lêers in die Laaisone kry wanneer u R400 hernuwingsfooi betaal is.

Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis (atletiek.gdb) moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.

Joba Web, Powered by Joomla! and designed by SiteGround web hosting