TimeDesign

TimeDesign is 'n program wat 'n skoolrooster pak. Die bestaande module pak 'n rooster vanaf die data wat deur die gebruiker ingevoer word.

Joba Rekenaardienste het die program suksesvol getoets vir veskeie laerskole en hoërskole.

Die jongste weergawe is TimeDesign 5. Meer besonderhede is beskikbaar by http://www.timedesign.co.za

Kontak my gerus vir verdere besonderhede. 

  • A once off purchase  no more yearly license fees. Maintenance Releases are also free, but a small fee may be charged for Version Upgrades
  • An unlimited number of periods per day.
  • An unlimited number of days within a cycle.
  • An unlimited number of educators, classes, rooms and subjects within a group.
  • Multiple educators can teach the same subject.
  • Part-time educators - you can specify what periods are available for teaching.
  • The program learns from your data and adapts its solving method accordingly.
  • The ability to load the tables into Excel for personalisation and printing.
 

Newsflash

Joba Atletiek 2010

Die 2010.02.04 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe amptelike APE tabelle vir 2010 is nou beskikbaar.

Alle programme en datalêers moet opgradeer word na databasis weergawe 2010.02 om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede (joba@joba.co.za) en om te hernu of om te registreer vir die 2010 seisoen. U sal slegs toegang tot die Atletiek-lêers in die Laaisone kry wanneer u R400 hernuwingsfooi betaal is.

Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis (atletiek.gdb) moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.

Joba Web, Powered by Joomla! and designed by SiteGround web hosting