JOBA Mediasentrum Hierdie program maak voorsiening vir die instandhouding van 'n bateregister van die Mediasentrum by 'n skool en vir die uitleen van boeke. | | Die program kan by my bestel word.
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
my gerus vir besonderhede. | Die program sluit onder andere die volgende in: - Voorraaditems - eie gedefinieerde kategorië: boeke, oorhoofse projektors, bandspelers, ens.
- Boekelys
- Aanwinsregister
- Lys vir voorraadopname
- Lyste per Kategorie, Toestand, Status
- Lys van outeurs
- Geïntegreerde Uitleen module is nou beskikbaar
- Invoer van leners vanaf bv. 'n skool se administratiewe program
- Kan strepieskode-skandeerder (barcode scanner) gebruik
- Gebruikersvriendelik
|
|