| Joba | ||||||||||||
|
||||||||||||
|
|
||||||||||||
| Joba | ||||||||||||
|
||||||||||||
|
|
||||||||||||
| Joba Atletiek 2010 |
Die 2010.02.04 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe amptelike APE tabelle vir 2010 is nou beskikbaar. Alle programme en datalĂȘers moet opgradeer word na databasis weergawe 2010.02 om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede (joba@joba.co.za) en om te hernu of om te registreer vir die 2010 seisoen. U sal slegs toegang tot die Atletiek-lĂȘers in die Laaisone kry wanneer u R400 hernuwingsfooi betaal is. Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis (atletiek.gdb) moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring. |