| JOBA Bateregister Hierdie program maak voorsiening vir die instandhouding van 'n voorraadlys of bateregister van 'n skool. | | Die programme kan by my bestel word.
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
my gerus vir besonderhede. | Die program sluit onder andere die volgende in: - Bate/Voorraaditems - maak voorsiening vir koste en depresiasie
- Bate/Voorraadregister
- Lys vir voorraadopname
- Lyste per lokaal, persoon, itemkategorie, itemsoort
- Lys van items waarvan waarborg gaan verval
- Lys van items wat afgeskryf moet word
- Lys van afgeskryfde items
- Gebruikersvriendelik
- Strepieskode-opsie (Bar codes)
|
|
|
Last Updated on Thursday, 11 December 2008 11:34 |