Dienste
JOBA Dienste

Uitgebreide ondersteuningsdienspakket en nuwe Windows program - EdSIS

  • 'n Ondersteuningsdienspakket vir skooladministrasieprogramme soos EdSIS, OVSAD, JOBAFIN, JOBA-Voorraad en JOBA-Mediasentrum word aangebied.
  • EDSIS is 'n nuwe Windows weergawe vir skooladministrasie en is in Augustus 2002 geïmplementeer. 'n Eenmalige installeringsfooi van R2000 is van toepassing.

 

Die jaargeld beloop R1200.
Dit sluit navrae en ander ondersteuning in.

'n Ondersteuningsdiens slegs vir JOBAFIN en/of JOBA-Atletiek en/of JOBA-Voorraad en/of JOBA-Mediasentrum.

  • Die ABSA-tabel word jaarliks aangepas volgens die jongste veranderinge. Dit sluit die nuwe ouderomsgroepe, items en aanpassings op huidige items in. Die Laer- en Hoërskool se items word aangepas volgens Ussasa se vereistes.
  • Die normale eerste installeringsfooi van JOBA-Atletiek is R600.
  • Die normale eerste installeringsfooi van JOBA-Voorraad en JOBA-Mediasentrum programme is R600 elk.
Jaargeld van R400 is betaalbaar vir die voortgesette ondersteuning van een Joba- program of R600 vir meer as een.

Schoolink Internetdienste

  • Goedkoop analoog of ISDN Internet-inbelkoppeling met 3 e-pos adresse is vir skole beskikbaar.
  • Skole kan 'n webblad gratis huisves (tot op 4 bladsye).
  • Ontwerp en ontwikkeling van Webruimtes vir skole kan teen baie billike pryse gedoen word.
  • Onderwysers (ouers ook) kan volle Internet-toegang plus 2 e-pos adresse teen R58 per maand bekom.
(Indien daar gereis moet word, is daar reiskoste ter sprake.)
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it my vir enige navrae en volledige pryse.

 

Last Updated on Monday, 11 January 2010 20:30
 

Newsflash

Joba Atletiek 2010

Die 2010.02.04 weergawe van Joba Atletiek met die nuwe amptelike APE tabelle vir 2010 is nou beskikbaar.

Alle programme en datalêers moet opgradeer word na databasis weergawe 2010.02 om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede (joba@joba.co.za) en om te hernu of om te registreer vir die 2010 seisoen. U sal slegs toegang tot die Atletiek-lêers in die Laaisone kry wanneer u R400 hernuwingsfooi betaal is.

Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis (atletiek.gdb) moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.

Joba Web, Powered by Joomla! and designed by SiteGround web hosting