Joba Atletiek jongste nuus
Jongste weergawe: 2012.02.18 (Beskikbaar 2012.02.19)
Jongste databasis: 2012.01
Laai die jongste opgradering weergawe af in die Laaisone (Slegs geregistreerde gebruikers). Onthou om dan na opgradering die opsie Onderhoud/Laai Stelseldata te loop om die tabelwaardes te laai in die datalêer.
Jongste veranderinge:
- Regstelling van tabelwaardes van sommige items
- Regstelling van gewigte by velditems en hoogtes van hekkies by items
- Regstelling met tabelberekening by velditems wat 900 punte vir almal gee