Joba Atletiek Opgraderings
Die 2012 weergawe van Joba Atletiek met die APE tabelle vir 2012 is nou beskikbaar.
Alle programme en datalêers moet opgradeer word om die veranderinge te akkommodeer. Kontak ons vir besonderhede ( This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ) en om te hernu of om te registreer vir die 2012 seisoen.
Dit veranderinge sluit o.a. die volgende in:
- Die APE tabelle is aangepas vir 2012-2015.
- Veranderings in die gewigte van implemente by sekere items is bygewerk.
- Die gewigte en hoogtes van implemente verskyn nou ook op die uitslagkaarte
- Die program is in geheel hersien en die Engelse weergawe is nou volledig.
- Let wel: Om die opgradering te implementeer sal u u databasis moet aanstuur sodat ons die veranderinge kan aanbring.
