Joba Produkte

Joba rekenaardienste het verskeie produkte wat veral op skoolvlak baie nuttig is. Die Joba Atletiekprogram is baie gewild by skool atletiekbyeenkomste. Die program word nou al verskeie jare by die Primêre en Sekondêre Nasionale Skoolkampioenskappe gebruik. Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. vir meer besonderhede.

Die Joba Verslagkaartstelsel bied aan 'n skool die geleentheid om 'n straf/beloningstelsel vir 'n skool te bedryf. Dit bied negatiewe en positiewe punte en briewe aan leerders wat 'n sekere aantal punte gekry het met eie bewoording.

Die Joba Mediasentrum is 'n program wat die aanwinsregister van die mediasentrum rekenariseer. Dit hanteer nou ook die uitleen van biblioteekboeke per skandeerder.

Die Joba Bateregister is 'n eenvoudige program om die voorraad van 'n skool te hanteer. Lyste per klas, bateregister ens.

TimeDesign is 'n Skoolroosterprogram wat deur Joba bemark en ondersteun word. Klik op die skakel by die Menu vir meer inligting daaroor.

Copyright 2011 Joba Produkte.
Templates Joomla 1.7 by Wordpress themes free