Joba Atletiek jongste weergawe:

Program: 2017.07.01 en databasis 2018.01

Indien jou databasis verskil van die nuutste moet dit ingestuur word vir opgradering.

Resultate van byeenkomste is beskikbaar op: http://www.jobaresults.co.za 

2017/2018 Opgradering is beskikbaar.
Laaste weergawe: APE tabelle vir 2016-2019. Uitvoer vir SAAS.

Client Login